Luan van der Walt van Graan SA gee meer duidelikheid oor die impak en uitdagings wat die baie reën op die produksietoestande van die somergraanseisoen kan hê.