This Listing has been Viewed 40 Times in the Last 30 days
Images
Description
RumiLick Multimax Concentrate is 'n voedingryke konsentraat vir skape tydens lamtyd. Met groeibevorderaars en min NPN, moet dit met eie grane gemeng word om optimale onderhouds- en produksielekke te verseker.