This Listing has been Viewed 21 Times in the Last 30 days
Images
Description
Pieters & Kie is hier vir jou besigheid om seker te maak jy onderskat nie jou vermoë om n groter doel te bereik nie. Vat jou besigheid se boeke na n hoër vlak toe saam met Pieters & Kie - Die boekhouers agter die boer waar jy beslis gelukkig gaan wees.
Ons dienste:
Finansiële state
Maandelikse verwerking
Inkomstebelasting
Voorlopige belasting
Betaalstaat
Belasting op Toegevoegde Waarde
Belasting en boedelbeplanning
B-BBEE vir Eme’s
Versekering
Finansiering
U-Filling
Vergoedingskommissaris
Gesels direk met een van ons boekhouers deur 087 550 0515 of 072 604 6480 te skakel.