This Listing has been Viewed 21 Times in the Last 30 days
Boek jou kraal NOU!
Ons maandelikse Banke Veiling vind plaas op elke laaste Donderdag van die maand.
Ons volgende veiling vind plaas op: Plek: Middelburg - Banke Datum: 31 Maart 2022 Tyd: 11:00
𝐀𝐚𝐧𝐰𝐲𝐬𝐢𝐧𝐠 - 𝐌𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐛𝐮𝐫𝐠 𝐃𝐢𝐬𝐭𝐫𝐢𝐤 𝐑𝐨𝐞𝐭𝐞: 𝟐𝟑𝐤𝐦 𝐯𝐚𝐧𝐮𝐢𝐭 𝐌𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐛𝐮𝐫𝐠 𝐨𝐩 𝐝𝐢𝐞 𝐋𝐨𝐬𝐤𝐨𝐩𝐝𝐚𝐦 𝐩𝐚𝐝 𝐨𝐩 𝐝𝐢𝐞 𝐫𝐞𝐠𝐭𝐞𝐫 𝐤𝐚𝐧𝐭 𝐆𝐏𝐒 𝐊𝐨𝐨𝐫𝐝𝐢𝐧𝐚𝐭𝐞: https://bit.ly/33sjet6
Vir meer inligting kontak ons https://bit.ly/3xWV4l0
#veilings #lewendehawe #kleinvee#grootvee