This Listing has been Viewed 17 Times in the Last 30 days
Econoweigh Weegbalke met Instrument
Kapasiteit: 2000kg x 500 g
Lengte Balke: 600mm / 1000mm Kabels: 5 meter elk.
Herlaaibare Battery en permanente 220V word verskaf met ‘n 20 uur werkstyd.
R9000
Trots vervaardig in Suid Afrika. Aflewering ingesluit na jou naaste dorp
Kontak ons vir al U skaal benodighede
Kontak Carla 0652171596
sales@q-weigh.co.za