Archives






Featured Ad


King Price borg “biggest hit” by die Wildeklawer Sport reeks.

King Price het tydens die Wildeklawer Sport  reeks ‘n prys van R10,000 aangebied saam met DugAds media  vir die beste “tackle or as we call it “hit”.  #theKingPricebiggesthit.  

Jurenzo Julius van Paul Roos Gymnasium  het daarmee weggestap.  Baie geluk.  Gebruik Hierdie skakel https://fb.watch/cOcnG6uuyM/  om daarna te gaan kyk.   Ons het besluit om elke maand saam met ons media-vennoot R5,000 uit te gee aan die speler met die beste “hit”. 

Ons sal die videos verskaf deur SuperSport Schools DigiTV SA & SuperSport LIVE deurgaan om nasionaal te bepaal watter speler elke maand gaan kwalifiseer vir die R 5,000 geborg deur #KingPriceAgri en @Dugads.  Volg ons en hou  ons dop op sosiale media.  

#kingpricebiggesthit #KingPriceAgri #dugadsmedia  #schoolsrugby #schoolsrugbysa Video curtesy to SuperSport Rugby

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Right Menu Icon