Archives

Uitvoere effe minder ná ‘ongewone’sitrusjaar

Featured Ad



Maroela Media –Uitvoere effe minder ná ‘ongewone’ sitrusjaar


Suid-Afrikaanse sitrusboere het vanjaar altesame 164,5 miljoen 15 kg-bokse uitgevoer. Hoewel dit 600 000 bokse minder is as verlede jaar, beskou die Sitruskwekersvereniging (SKV) dit steeds as ‘n prestasie, “veral gegewe die uitdagende omstandighede wat dié boere in die gesig gestaar het”.


Precious Kunota, sake-intelligensie- en databestuurder van SKV, sê verskeie faktore het die vereniging vanjaar genoop om sy aanvanklike voorspellings aan te pas.


“Een van die belangrikste faktore wat uitvoervolumes beïnvloed het, was die hoë prys wat aangebied is vir lemoene wat vir plaaslike sapverwerkingsaanlegte bestem was.

 


Lees die volle berig op Maroela Media -Uitvoere effe minder ná ‘ongewone’ sitrusjaar

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon