Archives

Siektebeheergebied vir bek-en-klouseer verwelkom

Featured Ad



Maroela Media –Siektebeheergebied vir bek-en-klouseer verwelkom


Agri Wes-Kaap sê hulle is bemoedig deur die aankondiging in die Staatskoerant van die siektebeheergebied in die Oos-Kaap, asook in KwaZulu Natal en Limpopo, om die huidige bek-en-klouseer-uitbreking hok te slaan.


Maroela Media het vroeër berig die departement van landbou in die Oos-Kaap het  sy maatreëls opgeskerp om die verspreiding van bek-en-klouseer wat in dié provinsie uitgebreek het te pak.

Tot op hede het 26 plase in die provinsie positiewe gevalle aangemeld.

‘n Siektebestuursgebied sal volgens die departement vanaf Vrydag geld.


“Dit is verseker ‘n stap in die regte rigting om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp. Ons glo dat almal by die neergelegde riglyne van die siektebeheergebied sal hou en dat beheer oor die gebied met die uiterste sorg hanteer sal word.”


Lees die volle berig op Maroela Media -Siektebeheergebied vir bek-en-klouseer verwelkom

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon