Our News

Featured Ad

  • AgTag
    Good rains become bad news for farmers by Wandile Sihlobo | Jan 23, 2022 | Agricultural Production | Written for and first appeared on Business Day, 18 January 2022 We are in a La Niña cycle — SA has been receiving above-normal rainfall since October 2021. The SA Weather Service
  • Agri Orbit
    Intensiewe skaapboerdery behels die sodanige manipulering van die ooikudde se produksie-omgewing, dat ooie maksimaal reproduseer, met die klem op beter voeding en versnelde, meer intensiewe lamstelsels. Intensiewe skaapboerdery vir beginners: Voedingsbeginsels Dikwels val boere met die deur in die huis en intensiveer hul skaapboerdery sonder die nodige bestuursvaardighede en met
  • AgTag
    “Die rentekoersbeleid van die Reserwebank en die ander sentrale banke in die wêreld is die enkele grootste dwaling in die ekonomiese wetenskap waarvoor daar geen bewyse bestaan nie,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom. https://agtag.co.za/category/14/post/30250 Hy sê die aansprake van die Bank dat sy rentekoersbeleid die inflasiekoers binne sy inflasieteikens
  • AgTag
    Indien Eskom se pryse met die voorgestelde 20,5% verhoog word, sal dit die voortbestaan van talle landbou-ondernemings bedreig. https://agtag.co.za/category/14/post/30254 Dit is die mening van Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap. Volgens Strydom vra die landbousektor vir ‘n verhoging nader aan 7%. In ‘n artikel in die Sondagkoerant, Rapport, sê
  • Plaas TV
    Die gesondheid van plante en mense is nou met mekaar verbind, en bome se gesondheid en boomsiektes het ‘n invloed op voedselproduksie.
  • AgTag
    The Agricultural Research Council’s weather station network records extremely wet conditions that cause damage, but drier weather is expected. https://agtag.co.za/category/14/post/30249 The Agricultural Research Council’s (ARC) automatic weather station network (see map below) recorded exceptionally high rainfall totals over a large part of the summer-grain production region between November 2021 and
  • AgTag
    Bathi isitshixo semvula sikuwe, vala le mvula, sonele ngoku!” (They say you have the key for closing the rain tank; we’ve had enough, close it now), said Victor Mongoato, a grain farmer from Matatiele, on a call to me earlier this week. Press Release: Wandile Sihlobo Of course, Mongoato didn’t
  • AgTag
    Luan van der Walt van Graan SA gee meer duidelikheid oor die impak en uitdagings wat die baie reën op die produksietoestande van die somergraanseisoen kan hê.
  • AgTag
    The South African wool industry is being forced to diversify its product offering as a result of the ’new normal‘ brought about by the COVID-19 pandemic. Photo: Annelie Coleman The South African wool industry is in uncertain territory, although the country experienced fewer COVID- 19-related challenges in 2021 than in 2020,
  • AgTag
    Verklaar distrikte in die vloedgeteisterde Wes-Vrystaat tot rampgebiede. Persvrystelling Dit is die pleidooi van Vrystaat Landbou (VL) en TLU SA nadat dit bevind is dat meer as 60% van gesaaides in dié streek deur erge vloedskade bedreig word. TLU SA: skade noop deeglike bestekopname Volgens Bennie van Zyl, hoofbestuurder van
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon