Our News

Featured Ad

  • Landbou .com
    Landbou.com – Sakeliga wil mededingingskommissie vasvat oor ‘politieke inmenging’ Die mag wat die mededingingskommissie by oornames en samesmeltings het om voorwaardes in “openbare belang” te stel, gaan nou onder die vergrootglas geplaas word. Die sake-organisasie Sakeliga het geslaag in sy aansoek om ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike
  • Maroela Media
    Maroela Media – SA maak nou beste wyne ooit   “Suid-Afrika is onweerlegbaar besig om die beste wyne in sy geskiedenis te produseer.” Só sê die vooraanstaande wynkritikus Tim Atkin in sy twaalfde jaarlikse verslag oor die Suid-Afrikaanse wynbedryf wat pas bekend gestel is. Atkin was vol lof vir die
  • Maroela Media
    Maroela Media – G’n aartappeltekort op pad – Aartappels SA Die verliese aan aartappels in Limpopo weens swartryp wat dié provinsie verlede maand getref het, het ‘n invloed op sowat 3% van aartappels in die land, sê Willie Jacobs, uitvoerende hoof van Aartappels SA. Die sowat 3% is ongeveer 70
  • Maroela Media
    Maroela Media –Landbou vergader met LUR’e oor Lesotho- grens   Vrystaat Landbou (VL) het met Jabu Mbalula, die Vrystaatse LUR vir gemeenskapsveiligheid, en Elzabe Rockman, Vrystaatse LUR vir landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake, vergader in die hoop op beter samewerking om verhoogde misdaad en veiligheidsprobleme wat grensgemeenskappe en grensboere aan
  • Maroela Media
    Maroela Media – Kommer oor brande in Vrystaat   Verskeie boere in die Vrystaat voel sommige van die onlangse verwoestende brande in dié provinsie kon vermy gewees het.Dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), sê die brande het duisende hektare verwoes. Daar was sterk wind ten tye van
  • Maroela Media
    Maroela Media – Oplossing vir al jou staalwerkbehoeftes   FJC Staalwerke, ‘n klein enkeleienaar-besigheid met groot drome, is baie opgewonde om binnekort op Kragdag te kan uitstal. “Ons nederige begin van onder ‘n klein afdakkie op ‘n kleinhoewe, baie laat aande,baie min tyd vir self en baie sweet en ‘n
  • Maroela Media
    Maroela Media – TLU SA bespreek knelpunte metnuwelandbouminister   TLU SA het Dinsdagoggend positiewe en konstruktiewe gesprekke met die nuwe landbouminister, John Steenhuisen, gehad. TLU SA het die vergadering saam met ander organisasies bygewoon waar die belangrikste knelpunte in die landboubedryf bespreek is. Steenhuisen het dadelik aandag gegee aan vier
  • Maroela Media
    Maroela Media – Bestuur krag- en waterverbruik maklik met dié meters GRC Metering is ‘n toonaangewende maatskappy in diesubmeterbedryf in Suid-Afrika, wat spesialiseer in beide krag- en watermeting. Met die uitbreiding van hul dienste in 2022, bedryf GRC nou ook ‘n suksesvolle sonkragafdeling. Hierdie artikel bespreek submeting, die verskeidenheid van
  • Maroela Media
    Maroela Media –Siektebeheergebied vir bek-en-klouseer verwelkom Agri Wes-Kaap sê hulle is bemoedig deur die aankondiging in die Staatskoerant van die siektebeheergebied in die Oos-Kaap, asook in KwaZulu Natal en Limpopo, om die huidige bek-en-klouseer-uitbreking hok te slaan. Maroela Media het vroeër berig die departement van landbou in die Oos-Kaap het 
  • Maroela Media
    Maroela Media – Aartappels dalk tot vier keer duurder   Die hemelhoë pryse van aartappels wat aan die einde van verlede jaar gesien is, kan die nuwe normaal word indien watergebruiksbeperkings op boere in die Sandveld ingestel word. Boere in dié streek moet reeds met die grootste vernuf boer en
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon