Maroela Media – Bek-en-klou by Karan Beef bevestig Karan Beef, die land se grootste verskaffer van beesvleis, het ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by sy voerkraal op Heidelberg in Gauteng bevestig. Ondanks Karan Beef se streng nakoming van alle biosekerheidsmaatreëls, waaronder kwarantynprotokolle en deeglike veeartsenykundige inspeksies voor die inname van beeste,