Maroela Media – Onwettige jag met honde ‘ruk handuit’ – TLU SA
Die landbougemeenskap in Suid-Afrika, veral in die Vrystaat, verkeer toenemend onder beleg te midde van ‘n skerp toename in onwettige jag met honde – ‘n misdaad wat volgens TLU SA nou handuit ruk en in baie gevalle as dekmantel vir ernstige georganiseerde misdade dien.
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, sê dié onwettige praktyk het onaanvaarbare vlakke bereik.
“Ons sien ‘n gevaarlike patroon van onregmatige betreding wat tot ernstige en selfs georganiseerde misdaad kan lei. Dit kan nie langer geïgnoreer word nie,” sê hy.
Maroela Media – Onwettige jag met honde ‘ruk handuit’ – TLU SA
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. I hereby accept the the Privacy Terms in accordance with the POPIA Act. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.AcceptDeclinePrivacy policy
You can revoke your consent any time using the Revoke consent button.Revoke consent