Boere moet ‘n gebalanseerde benadering volg en die voordele van verbeterde marktoestande en laer rentekoerse gebruik, terwyl hulle die risiko’s wat stygende koste en blywende markonsekerheid inhou, steeds slim bestuur.
“Finansiële veerkragtigheid en slim beplanning gaan deurslaggewend wees om momentum in die komende maande te behou,” sê Des Lesele, ‘n senior bestuurder vir landbousake by Nedbank.
Lesele sê die tweede kwartaallikse bulletin van die Reserwebank skets ‘n hoofsaaklik positiewe prentjie van Suid-Afrika se landbousektor en sy bydrae tot ekonomiese prestasie.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. I hereby accept the the Privacy Terms in accordance with the POPIA Act. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.AcceptDeclinePrivacy policy
You can revoke your consent any time using the Revoke consent button.Revoke consent