Archives

Landbouers wil met Vrystaatseregering saamwerk

Featured Ad



Maroela Media – Landbouers wil met Vrystaatse regering saamwerk


Vrystaat Landbou (VL) se landelike veiligheidskomitee het vandeesweek met die nuwe LUR vir gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer en sy direkteure in die provinsie vergader om ‘n hand van samewerking uit te reik.

Dit was veral in ‘n poging om landelike veiligheid en misdaad in boerderygemeenskappe doeltreffend saam met die
polisie te takel.

VL het die nuwe LUR, Jabu Mbalula, ook geluk – en sterkte – in sy nuwe rol toegewens.

Dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder by VL, sê vyf prioriteitskwessies is onder meer onder die LUR se aandag gebring. Die organisasie beskou hierdie sake as van kardinale belang om landelike veiligheid en misdaad doeltreffender te pak.


Lees die volle berig op Maroela Media – Landbouers wil met Vrystaatse regering saamwerk

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon