Archives

Landbou vergader met LUR’e oor Lesotho- grens

Featured Ad



Maroela Media –Landbou vergader met LUR’e oor Lesotho- grens

 


Vrystaat Landbou (VL) het met Jabu Mbalula, die Vrystaatse LUR vir gemeenskapsveiligheid, en Elzabe Rockman, Vrystaatse LUR vir landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake, vergader in die hoop op beter samewerking om verhoogde misdaad en veiligheidsprobleme wat grensgemeenskappe en grensboere aan die Lesotho-grens teister, doeltreffend te bekamp.


Francois Wilken, president van VL, sê die fokus is onder meer op hoëmisdaadgebiede wat al jare lank as onwettige deurgangsroetes na Lesotho deur misdadigers uitgebuit word.


Probleme sluit in veediefstal, oorgrensbeweiding en Basotho-mense en hul diere – diere wat nie gebrandmerk is nie – wat in baie grensdorpe se meentgronde opgemerk word.


Lees die volle berig op Maroela Media -Landbou vergader met LUR’e oor Lesotho- grens

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon