Archives

Landbou-organisasies wil handemet regering vat

Featured Ad


Maroela Media – Landbou-organisasies wil hande met regering vat

 


Die departement van landbou speel ‘n sentrale rol in die
land, maar departemente soos dié van polisie, arbeid, water, omgewingsake, handel en nywerheid, energie en finansies het ook ‘n direkte invloed op dié sektor, sê Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA.


Dié landbou-organisasie het die nuwe kabinetsaanstellings verwelkom, en sê dat TLU SA met die regering wil
saamwerk om aandag te gee aan landboukwessies in Suid- Afrika.


Maroela Media het vroeër berig dat John Steenhuisen, leier van die DA, Sondagaand as minister van landbou aangewys is en Mzwanele Nyhontso as minister van grondhervorming en landelike ontwikkeling.

 

Maroela Media – Landbou-organisasies wil hande met regering vat

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon