Archives

Boere in Limpopo ly groot skadeweens koue

Featured Ad


Maroela Media – Boere in Limpopo ly groot skade weens koue


Uiterse weersomstandighede in die noordelike dele van Limpopo laat boere met hul hande in die hare.
Henk van de Graaf, voorsitter van TLU SA-noord, sê ‘n finale skadebepaling sal oor die volgende paar dae gedoen word.


“Dit is nou nog te vroeg om presies te sê hoeveel die skade beloop, maar dit is hoekom ons vra dat boere vir ons dié inligting aanstuur, sodat ons met die ministers kan vergader,” sê Van de Graaf.


Bibberweer wat die week uit die suide oor die land beweeg, het sedert die naweek ‘n ysige spoor van verwoesting gelaat by talle boere in Limpopo.


Volgens Van de Graaf het swartryp Sondagoggend die grootste deel van die provinsie getref en verskeie boere het erge skade gely.


Lees die volle berig op Maroela Media – Boere in Limpopo ly groot skade weens koue

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon