Die nuwe grense van die bek-en-klouseer beheergebied is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer.
Dié nuwe grense is onder die Dieregesondheidswet 35 van 1984 afgekondig en vergroot die bestaande beheergebied in KwaZulu-Natal en Limpopo.
Dié aanmeldbare en hoogs aansteeklike, ekonomies belangrike veesiekte het onlangs skielik ver buite die beheergebied versprei en belanghebbendes doen nou alles in hul vermoë om te verhoed dat dit heeltemal handuit ruk.
Buy, Sell & Trade Agricultural & Heavy Equipment
Our Facebook Groups
© 2021 All Rights Reserved. AgriOnline Pty Ltd View Our Policies HERE