Archives

Trekkers verkoop vanjaar besonderflink

Featured Ad



Maroela Media – Trekkers verkoop vanjaar besonder flink

 


Altesaam 700 trekkers is in Augustus vanjaar verkoop.


Dit is ‘n allemintige toename van 22% in vergelyking met die 572 eenhede wat in Augustus verlede jaar verkoop is.


Luidens data van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (Salma) is vyf stropers in Augustus verkoop – net soveel as wat in Augustus verlede jaar verkoop is. Wanneer na die jaar in die geheel gekyk word, is byna 26% meer stropers as verlede jaar verkoop.


Lees die volle berig op Maroela Media – Trekkers verkoop vanjaar besonder flink

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon