Saai gryp in by Landbank-herrie

Woede heers oor die Landbank en sy agente se optrede oor die afgelope paar weke waarin boere onregverdig gedagvaar, gelikwideer en uitgeskud word. Saai het besluit om in te gryp en ʼn paar aksies van stapel gestuur. Dít is ʼn nasionale krisis, sê dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai. “Die omvang, … Continue reading Saai gryp in by Landbank-herrie