This Listing has been Viewed
37 Times in the Last 30 days
TimAgri TOS2000 spuite maak finansieël sin:
> verhoogde OMSET met 5% groter plantspasie vs 12m balkspuite
> spaar TYD & BRANDSTOF met minder gereelde hervul vs kleiner volume spuite
> spaar op ONDERHOUD met Italiaanse Annovi Reverberi pomp
> spaar op SPUITSTOWWE met 5 seksie balk en Agrotop nozzles
> verhoogde EFFEKTIWITEIT met 30lt mengtenk, hidroliese lig en sak van die balk en 'n nou-draai sleepstang
> opsionele TEGNOLOGIE - voeg ARAG BRAVO180 gps kontrole by die TFS2000 en geniet verbeterde eweredigheid met toediening deurdat die spuitvolume outomaties aanpas by die snelheid waarteen die operateur ry.
Whatsapp vandag vir 'n kwotasie op die TFS2000, ons stap graag die pad van tegnologiese vooruitgang saam met Suid-Afrikaanse boere.
Buy, Sell & Trade Agricultural & Heavy Equipment
Our Facebook Groups
© 2021 All Rights Reserved. AgriOnline Pty Ltd View Our Policies HERE