This Listing has been Viewed 94 Times in the Last 30 days
Images
Description
Hardwerkend, betroubaar, bekostigbaar. Dit is hoe ons kliente die Tafe reeks trekkers beskryf.
Met n 3 jaar / 2500 uur waarborg kan jy nie die geleentheid laat verbygaan nie. En parte vra u, dis geen probleem. Parte vir die Tafe reeks is vrylik beskikbaar.
Die reeks bestaan uit die volgende trekkers:
Tafe 35 DI - 2wd - 26kw
Tafe 45 DI - 2wd en 4wd - 35kw
Tafe 5900 - 2wd en 4wd - 45kw
Tafe 6015 - 2wd - 45kw
Tafe 7502 - 2wd en 4wd - 55kw
Tafe 7515 - 2wd en 4wd - 55kw
Tafe 8502 - 2wd en 4wd - 61kw
Tafe 8515 - 2wd en 4wd - 61kw
Tafe 9515 - 4wd - 68kw
Tafe 1015 - 4wd - 74kw
Gebruik asb die kontak skakels vir meer inligting en pryse