This Listing has been Viewed 37 Times in the Last 30 days
Images
Description
Stroper in baie goeie werkend kondisie.
Nuwe beaters op intake drom.
APS drom sisteem,ideaal vir nat groen materiaal.
Baie lig op diesel
Siwwe heel geen krake of breke nie.
Start eerste draai