For a better experience please change your browser to CHROME, FIREFOX, OPERA or Internet Explorer.
Profile Pic

R18,500.00 (Excluding Vat)

PTH32: Maak kalkaanpaksels en roes iets van die verlede.

  • PTH32: Maak kalkaanpaksels en roes iets van die verlede.
Description
Price : R18,500.00 (Excluding Vat)
Type : Sell
Date : June 27, 2020
Condition : New
Make : Other
Location : Struisbaai, South Africa

Die PTH Waterkondisioneerder is ‘n eko-vriendelike, ekonomiese oplossing vir kalkaanpaksels in jou pype, krane en mikrostelsels.

Die PTH32 is geskik vir ‘n geslote watersisteem waar die watervloeitempo enige iets tussen 55 en 165 liter per minuut is. 

Die PTH gebruik nie elektrisiteit nie, benodig nie filters / soute / chemikalieë wat ten duurste aangevul moet word nie en word maklik inlyn geïnstalleer in enige geslote watersisteem. Die enigste onderhoud wat hierdie “towerpyp” vereis, is dat dit elke ongeveer-6 maande (afhangende van hoe baie kalk in die water is) oopgeskroef word om die kern skoon te skrop met ‘n staalborsel.

Ons verwag ‘n prysverhoging op die 1ste Julie. U kan egter die PTH32 aankoop teen die geadverteerde prys tot en met die 11de Julie 2020 deur eenvoudig die kode AgriOnline1 te gebruik wanneer u navraag doen of u bestelling plaas.

Ons het nog vele groottes beskikbaar om by u behoeftes te pas – of dit nou vir ‘n huishouding, klein besighied, landboudoeleindes of selfs vir ‘n groot myn is. Pryse van hierdie eenhede op aanvraag beskikbaar. Kontak ons gerus vir meer inligting en ‘n kwotasie. 



Post your rating

Similiar Ads
Top